storiet v.2
sign in
Capa de In die withaak se skadu

a novel ·

In die withaak se skadu

por

"In die withaak se skadu" is die eerste Afrikaanse versameling van Herman Charles Bosman se oom Schalk Lourens-stories. Dit bevat meer as die helfte (33) van die sowat sestig oom Schalk-verhale, en sluit gewilde vertellings soos "Willem Prinsloo se perskebrandewyn", …

start reading + shelf
  • ● 73% match for you

the long version

"In die withaak se skadu" is die eerste Afrikaanse versameling van Herman Charles Bosman se oom Schalk Lourens-stories. Dit bevat meer as die helfte (33) van die sowat sestig oom Schalk-verhale, en sluit gewilde vertellings soos "Willem Prinsloo se perskebrandewyn", "Die Rooinek" en "Die musiekmaker" in. Roy Campbell het aan Bosman geskryf: "I think your stories … are the best that ever came out of South Africa." Bosman se groeiende aanhang, selfs ná sy dood, het Campbell reg bewys. Hoewel Bosman in die jare voor sy dood toenemend in Afrikaans begin skryf het, en self van sy vroeëre verhale in Afrikaans vertaal het, het sy ontydige dood veroorsaak dat sy gewildste stories nooit in Afrikaans verskyn het nie. Hierdie pragtig geïllustreerde bundel spreek daardie leemte aan. Dramaturg en Hertzogpryswenner Pieter Fourie sê oor die vertaling: "Dis Bosman wat bly gesels – nou in sy moedertaal – en die verbluffende eenvoud van sy humor sny net so onverhoeds en salig soos op sy Engels. Geluk, dis ’n kolskoot!"

M

Margaret's verdict

""In die withaak se skadu" is die eerste Afrikaanse versameling van Herman Charles Bosman se oom Schalk Lourens-stories. Dit bevat meer as die helfte (33) van die sowat sestig oom …"

— Margaret

highlights

what readers held onto

No highlights yet. Be the first.

discussion

what readers said

No reviews yet. Finish it; tell us what you found.