Die Judasbok
por Dalene Matthee
Die Judasbok was Dalene Matthee se eerste boek. Met hierdie bundel het sy in 1982 haar talent triomfantlik aangekondig, en dit het haar na aan die hart gelê, want vyf-en-twintig jaar se emosies en ervarings, bepeinsing en besinning lê in …
- ● 70% match for you
the long version
Die Judasbok was Dalene Matthee se eerste boek. Met hierdie bundel het sy in 1982 haar talent triomfantlik aangekondig, en dit het haar na aan die hart gelê, want vyf-en-twintig jaar se emosies en ervarings, bepeinsing en besinning lê in die verhale opgesluit. “As ek uit die skool is, gaan ek boeke skryf,” sê een van die karakters. “En ek sal bekend word.” En met Die Judasbok en die romans Kringe in ‘n bos, Fiela se kind, Moerbeibos en Toorbos het Dalene Matthee in ‘n ommesientjie meer as bekend geword — sy was een van die gewildste skrywers in Afrikaans.
Margaret's verdict
"Die Judasbok was Dalene Matthee se eerste boek. Met hierdie bundel het sy in 1982 haar talent triomfantlik aangekondig, en dit het haar na aan die hart gelê, want vyf-en-twintig …"
highlights
what readers held onto
No highlights yet. Be the first.
discussion
what readers said
No reviews yet. Finish it; tell us what you found.