storiet v.2
sign in
Willie Johan Botes

Willie Johan Botes

0 livros

Willie Johan Botes is op 31 Augustus 1967 in Pretoria gebore. Sy eerste kennismaking met die genealogie was in 1990 toe hy begin met sy eie familie navorsing. Sy eerste genealogiese publikasie, “Botes Stamregister & Kwartierstaat”, het in 2010 verskyn. Hy het in 1985 aan Potchefstroom Gimnasium gematrikuleer waarna hy sy nasionale diensplig in 1987 voltooi het. Daarna het hy in 1988 as gewone staatsamptenaar in Pretoria begin werk. Van skooldae af was geskiedkundige gebeure, van die Afrikaner volk, vir …

Books by Willie Johan Botes

Nenhum livro desse autor por aqui.